Ons bied aan

Besighede

  • EDV advies en EDV diens asook beplanning en versorging op die gebied van netwerke, sekuriteit, antivirus, WWW, backups en beskerming teen spam.
  • Veranderings vanaf Microsoft Windows™ na Linux omgewings.
  • Programmering van kleiner, platvorm-onafhanklike toepassings, databanke, Linux-projekte, uittreksels en voorsiening van data vanuit ouerige, strak besigheids-aanwendings.
  • Vormgewing en optimalisering van en ondersteuning by WEB-presentasies.
  • Opsporing, beplanning en organisering van beskikbare maar wel onbenutte hardeware.
  • Navorsing en raad aangaande ingebruikneming van goedkoop "open-source" alternatiewes.

Privaat

  • Kleinere rekenaarherstellings of veredeling van u PC binne die raamwerk van die normale PC diens of die PC nooddiens in dringende gevalle.
  • Linux installasies.
  • Voorsiening van huisnetwerke op radio (WLAN) of kabelbasis.
  • Hulp by Microsoft Windows™ ineenstortings.
  • Safer Kids - kinderbeskermingsmaatreels.
  • Aanbieding en installasievan alternatiewe sagteware in teenstelling met duur toepassings – bv OpenOffice/LibreOffice teenoor Microsoft Word™.
  • Diens en rondom advies vir rekenaarbeginners en senior burgers – van die koopstadium tot die eerste suksesvolle aanwendings.


Dit is so

te sê onmoontlik om ‘n algemene, konkrete aanbod op hierdie gebied te maak, want elke besigheid verg sy eie, individuele oplossing wat rekening hou van besigheidsfilosofie en –strategie. Die regte toebehoor hoef glad nie baie duur te wees nie. Dus: bel vir ons of stuur ons ‘n E-Mail, ons sal dan so gou moontlik kontak maak.